Die 0/13A Dogters Hokkiespan van Laerskool Outeniqua het hul seisoen op hoë noot afgesluit deur die gedugte span van Oakhill op hul tuisveld 2-0 te wen en sodoende die titel as kampioene van SWD te verower. Hier verskyn die span v.l.n.r. saam met hul afrigter en die beker.
Agter: Taylah Schroeter, Mila Barnard, Tahlita Reinstorf, Mariska Bedeker, Juanette Spangenberg, Meloney Kitching (afrigter), Abigail Olivier, Zandri Swart
Voor: Monya Lindeque, Zia Claasen, Maya van Eck, Garo Giliomee