Vanaf 27 April tot 1 Mei het Laerskool Outeniqua se 0/13A-meisies hokkiespan aan die Hess-toernooi deelgeneem. Hul speel puik hokkie en eindig as wenners vie die Hess-toernooi.
Agter: Abigail Olivier, Emmie Wannenburg, Emma Lutsch, Lila Badenhorst, Danelle Bosman, Krisné Jordaan, Dané Lindeque, Tayla Schroëter, Megan Prinsloo, Mia Buxmann
Voor: Cherise Spangenberg, Méloney Kitching (afrigter), Carla Krüger