)

Laerskool Outeniqua hou hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Op Vrydag, 13 Oktober, het Laerskool Outeniqua hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms gehad.

Die Blouspan het hierdie jaar die tema, Trolls, gehad en hul dirigente het hul reg deur die dag aangemoedig om te sing en deel te neem.

Agter: Azola Mbaxa, Erin Madumane, Monya Lindeque, Imihle Mlumbi, en Jemma Loppnow.

Voor: Khanya Mfundisi.

Die Groenspan se tema was Ninja Turtles.

V.l.n.r. Marcel Strydom, Busisani Vilani, Liyema Plaatjie, Juanette Spangenberg, Zieke Welgemoed en Talitha Reinstorf

Die Gouespan “ The Golden Pharoahs” was vol entoesiasme vir die dag wat voorlê.

V.l.n.r. Storm Eksteen, Mariska Bedeker, Mila Barnard, Caro Giliomee, Weslyn April en Christian Hattingh.

Na ‘n heerlike dag van hardloop, spring en sing, was die Ninja Turtles (Groenspan) die wenners van die Geesbeker, die baan items, en was ook die algehele wenners van die dag.   Die Trolls (Blouspan) was die wenners van die veld items.

Baie geluk aan die volgende trofeë wenners van die dag.

V.l.n.r.  Marinette Putter (Snr Victrix Ludorum), Jayda van Antwerp (Jnr Victrix Ludorum), Michael Barnard (Jnr Victor Ludorum), Curtley Smith (Snr Victor Ludorum)

 

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image Die Blouspan ” _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Foto-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image Die Groenspan se tema was Ninja Turtles. ” _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/foto-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image Die Gouespan “ The Golden Pharoahs” ” _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Foto-6.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image Baie geluk aan die volgende trofeë wenners van die dag. ” _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Foto-8.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal