Laerskool Outeniqua ontvang nuwe skeidsregtertruie wat deur Living Brands geborg word.
Op die foto oorhandig Innis Erasmus (Direkteur van Living Brands) een van die truie aan mnr Johan Smit (skoolhoof) regs, met mnr Jacques Meyer (afrigter) wat een van die truie aan het.
Become a Sponsor