Laerskool Outeniqua ontvang nuwe skeidsregtertruie wat deur Living Brands geborg word.
Laerskool Outeniqua ontvang nuwe skeidsregtertruie wat deur Living Brands geborg word. Op die foto oorhandig Innis Erasmus (Direkteur van Living Brands) een van die truie aan mnr Johan Smit (skoolhoof)…








