Tydens Woolworths se landwye kunskompetise, “Imagine a Waterless World”, is Deolin Neethling van Laerskool Outeniqua aangewys as die wenner van Gr 1 tot Gr 12. Dit is voorwaar ‘n puik prestasie en ons is baie trots op hom.
v.l.n.r. Deolin Neethling, me Leoni Selzer (kunsonderwyseres van Laerskool Outeniqua)