Laerskool Outeniqua van George het vir die vierde agtereenvolgende jaar deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie en Wetenskap-In-Aksie.
Die Top 10 presteerders in die provinsie word genooi na ‘n pretdag by Universiteit Stellenbosch. Ons vertrou dat hierdie flinke breine weereeens goed sal presteer.
Agter vlnr: Stacey Brits, Emmie Wannenburg, Anya du Plessis, Charl du Plessis Middel: Inganathi Ndengane, Megan Prinsloo, Zoë Fourie, Malikah Emandien
Voor vlnr: Emma Lutsch, Justin Peters, Lindo Adonis, Vincent Alicino