)

KykNet besoek Laerskool Outeniqua

Laerskool Outeniqua in George is opgewonde oor die besoek van KykNet om grepe vir die Uitblinkers-program op te neem.

Daar is besoek gebring aan enkele klasse, waar leerders hul droom vir ons land en planne vir hul toerkoms kon deel. Die kunsafdeling, musiekafdeling, mediasentrum en rekenaarsentrum is ook besoek en kinders het soos sterre opgetree terwyl hulle verfilm is.

Die dag is afgesluit met ‘n Uitblinkers-konsert waar ons beste kultuursterre opgetree het. (Foto heel bo:) ‘n Hoendervleisoomblik was die gesamentlike sang in die skoolsaal.

(Foto 4:) Die skoolkoor, (Foto 5) Die Vokale Ensemble, (Foto 6:) Marli en Zoë vermaak almal met hul poppekas, (Foto 7:) Zani Vermeulen en Shinead Mollentze met hul Wear Art uitrustings.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal