Laerskool Outeniqua van George se 0/11A-rugbyspan het tydens die Paasnaweek aan die HESS-toernooi deelgeneem. Die span het skitterende rugby gespeel, maar het ongelukkig in die finaal teen Grey Bloemfontein, verloor. Ons is baie trots op hierdie toekomstige sterre.
Agter: Bernard Badenhorst, Zaylin Scholtz, Delarey de Klerk, Alakhe Mfundisi, Ethon Zinkfontein, Bernhardt Schulze, Hendriko Nel, Gerard Bekker, Arno Badenhorst
Voor: Cee-Jay Arends, Rowan Mafutu, Mbasa Maneli, Jacobus de Villiers, Ruan Botes, Jandrian Goosen, Alexander Jonker, Caleb Jeneker, AJ Koen