)

Laerskool Outeniqua blink uit by Astro Quiz

Laerskool Outeniqua het aan die Astro Quiz 2018 deelgeneem waar graad 7 leerders 30 vrae oor die sterre, planete en die heelal beantwoord in 30 minute.  Vir die 5de jaar in ‘n ry, het Outeniqua Laerskool deurgedring tot die 3de rondte en die Eden-Karoo streek verteenwoordig.  Die top 32 spanne in die Wes-Kaap het in Kaapstad bymekaar gekom om kragte te meet.  Vanjaar se span is ook deur na die 4de rondte, waar hulle algeheel 10de in die Wes-Kaap geindig het.  Outeniqua se sterre bly uitblink.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal