Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George, wat die Eden Sentrale Karoo verteenwoordig het tydens die Provinsiale uitstalling van Visuele Kuns by die PJ Olivier Kunssentrum in Stellenbosch.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










