)

Laerskool Outeniqua kamp by SOS-kamp in Villiersdorp

Die Graad 7’s van Laerskool Oueniqua het onlangs by die SOS-kamp in Villiersdorp gaan kamp. Hulle het ‘n heerlike kamp beleef, waar hulle onder meer van diere geleer en hindernisbane gedoen het. Dit was voorwaar die hoogtepunt van die jaar.

(Foto bo): Goeie spanwerk was hier beslis nodig om vorentoe te kon beweeg. Hier is Zandry Myburgh, Kristin Swart, Natalie Roux, Giovanni Minnie, Durandt Heunis, Lukas Treurnicht, Megan Terblanche en Liela Badenhorst gereed vir aksie.

(Foto links) Theuns Botha braai heerlike stokbrood vir middagete.

 

 

 

 

 

 

 

 

(Foto links) Shanique Alberts, Aliyyah Grobler en Yolande Wasserman toets hul roeivaardighede uit.

 

 

 

 

(Foto links) Die hindernisbaan het ‘n klomp uitdagings gehad. Carla Krüger en Mikka van Niekerk het hul staal gewys en dit suksesvol voltooi.

 

 

 

 

(Foto links) Jaclyn Barkhuysen en Zané Scheepers kry geleentheid om ‘n Alpaca van naderby te leer ken.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal