Vanaf 27 April tot 1 Mei het Laerskool Outeniqua van George se o/13A-dogtershokkiespan aan die Hess-toernooi deelgeneem. Hul speel puik hokkie en eindig as wenners van die Hess-toernooi.
Agter: Abigail Olivier, Emmie Wannenburg, Emma Lutsch, Lila Badenhorst, Danelle Bosman, Krisné Jordaan, Dané Lindeque, Tayla Schroeter, Megan Prinsloo, Mia Buxmann
Voor: Cherise Spangenberg, Mélony Kitching (afrigter), Carla Krüger