)

Laerskool Outeniqua o/13 Dogters-hokkiespan presteer

Die 0/13A-dogters-hokkiespan van Laerskool Outeniqua het die naweek van die 13de Julie aan die Park Sewes-toernooi in Mosselbaai deelgeneem.

Die meisies het hulself puik van hul taak gekwyt en in die finaal gespeel. Na ‘n harde stryd teen Gene Louw, het hulle ‘n Silwer medalje ontvang.

Agter v.l.n.r. Cherise Spangenberg, Mia Buxmann, Emmie Wannenburg, Jayda van Antwerp en Danelle Bosman

Middel v.l.n.r. Dané Lindeque, Talitha McDonald, Megan Prinsloo, Carla Bezuidenhout en Stephanie Kolbé

Voor v.l.n.r. Zoë Barnard, Libo Mboyti en Emma Lutsch

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal