Voor vlnr: Helena Burger (Gr 6 – derde plek), Amika Raubenheimer (Gr 5 – tweede plek), Mikela van der Spuy (Gr 4 – vyfde plek).  Â
Agter vlnr: Chloë Christians (Gr 6 – eerste plek), Yedidah Theron (Gr 7 – derde plek) en Jurgens Jansen (Gr 5 – eerste plek).
Helena Burger, Amika Raubenheimer, Mikela van der Spuy, Chloë Christians, Yedidah Theron en Jurgens Jansen van Laerskool Outeniqua in George, het deelgeneem aan die Kringkompetisie van die WOW-Spelfees en dring deur na die Distrikskompetisie.  Â