)

Errie boys know the right moves!

Altus Boshoff, Sihle Mthethwa, me. Shareen Radmeeyer, Raees Tikly, Edrich Beyer, Ennocent Kiti, Dirk Maritz, Riku van der Bank en Otto v Schalkwyk.

The u/15 chess boys’ team of Hoërskool Ermelo competed in the Mpumalanga Interprovincial Chess competition that was hosted by Uplands College in Hazyview on Monday, 5 August.

The boys were ready with their moves and after some grueling rounds finished third in their division. Riku van der Bank was the number 6 board winner 

Erries skuif in posisie in!

Op Maandag 5 Augustus het Hoërskool Ermelo se o/15-seuns deelgeneem aan die Mpumalanga Interprovinsiale Skaaktoernooi. Uplands College in Hazyview was gasheer.

Die seuns het gewys dat hulle die nodige skaakbewegings ken en het derde in hulle afdeling geëindig.  Riku van der Bank was die Bord 6 wenner.

Dis voorwaar ‘n pragtige prastasie, seuns. EHS is trots op elkeen!.

A lovely achievement, boys! EHS is proud of you!

Edrich Beyer en Altus Boshoff

 

 

Ennocent-Kiti-Sihle-Mthethwa-en-Dirk-Maritz

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal