Die 0/11A-rugbyspan van Laerskool Outeniqua, George, het aan die ALOE CUP deelgeneem in Jefferysbaai en puik presteer. Dylan Jordaan, Matthew Prins, Gerard Bekker en Jacobus de Villiers is aangewys as die beste spelers van die toernooi in hul onderskeie posisies.
V.l.n.r. Matthew Prins, Gerard Bekker, mnr Herman du Plessis, Jacobus de Villiers, Dylan Jordaan en mnr JG Giliomee