Laerskool Outeniqua van George se 0/11-skaakspan het aan die George- en Eden Topskole Toernooi deelgeneem en gekwalifiseer om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi, 30 Augustus tot 1 September, deel te neem.
Agter: v.l.n.r. Hanru Jordaan, Cassidy Harker en ED de Waal.
Voor: v.l.n.r. Enrico Michaels, Louis Rossel, Marnu Marx en Schalk Barnard