)

Hoërskool Adamantia stel 2 nuwe onderwysers bekend

Hoërskool Adamantia in Kimberley, stel graag 2 nuwe onderwysers bekend, Meneer Gary Glass en Juffrou Samantha Jacobs.

Spesiaal in Engels vir hul Engelse meneer: Born straight out of a 19th century horror mystery, has a clever sense of humour and plays the guitar! Mr. Glass was born on the 24th of June in East London. He grew up in the Eastern Cape and went to Selborne Primary. His family then moved to Kimberley where he matriculated at Kimberley Boys High.

He decided to study education in Port Elizabeth. Mr. Glass has a family history of teaching and that is where his passion for teaching bloomed. Lee Buscaglia inspired the morals Mr. Glass lives by. I quote, “Life is too short to find fault in other people”.

He lives by a decision to be selfless and to help save the planet. Addies are excited to have Mr. Glass as one of their English teachers and they are looking forward to getting to know him.

Geskryf deur Kayla Oosthuizen (Gr.11-leerder)

Addie-land het n nuwe arend wat jonk en vol gees is! Juffrou Samantha Jacobs, in die plek van Juffrou Dwyer wat met kraamverlof is, het sommer vinnig haar tuiste gemaak by Addies en het ‘n goeie indruk geskep onder al die Addies.

Die avontuurlustige onderwyser vertel dat sy vir ‘n jaar in Korea onderwys gegee het en dat haar drome nie daar gestop het nie. Sy wil nog graag deur Griekeland reis, “skydive” en “bungee jump”!

Sy is gebore in Bethlehem en is nou 28. Sy het in Potchefstroom gaan studeer en kan Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid en Engels aanbied.

Juffrou Jacobs se “life motto” is: “Respekteer jouself, want dan sal jy ander kan respekteer en respek kom altyd van twee kante af.”

Al die Addies weet sommer dat juffrou nog baie vir ons skool gaan beteken!

Geskryf deur Dillen Kruger (Graad 11-leerder)

Foto bo: Juffrou Samantha Jacobs (links) en Meneer Gary Glass (regs)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal