Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met JJ Diederiks
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met JJ Diederiks. JJ is die kaptein van Hoërskool Adamantia in Kimberley se 1ste rugbyspan. JJ druk vandag…
Hoërskool Adamantia leerders skitter in Karate
Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby Drie van Hoërskool Adamantia in Kimberley se karatekas, Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby het Saterdag, 9 Mei, aan die Zanshin E-toernooi…
Schools That Rock gesels met Tiaan Erasmus, Hoofseun van Hoërskool Adamantia
Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Tiaan Erasmus van Hoërskool Adamantia, Kimberley gevra. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Dit is…
Hoërskool Adamantia: Oppie Tong af redenaars
Op Saterdag, 18 April, het 6 van Hoërskool Adamantia van Kimberley se leerders aan die Oppie Tong Af Redenaars Kompetisie deelgeneem. Dit was ook ‘n eerste keer ooit dat hierdie…
Hoërskool Adamantia: Voortrekkers
Tiaan Erasmus, hoofseun van Hoërskool Adamantia in Kimberley, is al 13 jaar deel van die Voortrekkers. Hy het gister sy Voortrekker Presidentsverkenner-eksamen afgelê. Dit was ook die eerste jaar wat…
Hoërskool Adamantia bied ‘Kensho Satori Open Challenge’ aan
Vlnr: CJ Jacoby, Tristen Owen, Aiden Visagie, Darren Uithaler, Darius Jacobsohn en Valencia Tiger Hoërskool Adamantia in Kimberley was op 26 Oktober gasheer vir die Kensho Satori Open Challenge . Adamantia…
Hoërskool Adamantia: Hotelraad 2020
Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley is verkies tot die Hotelraad vir 2020: Graad 12: Ghünter Brits (Hoofleier), Kayla Oosthuizen (Hoofleier), Tiaan Erasmus, Valentino Myburgh, Chamon Olyn en Joleigh…
Hoërskool Adamantia: Verteenwoordigende Raad van Leerders 2020
Hoërskool Adamantia het hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2020 bekend gemaak. Graad 12: Johanè van Aswegen (Voorsitter), Kayla Oosthuizen (Ondervoorsitter), Jean-Mari Orren, Jodie Saal, Marizán Steyn, Tiaan Erasmus (Voorsitter), Ghünter…
HOËRSKOOL ADAMANTIA VRL HOOFLEIERS 2020
Vlnr: Kayla Oosthuizen, Johanè van Aswegen, Tiaan Erasmus en Ghünter Brits. Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul hoofleiers vir 2020 aangekondig. Tiaan Erasmus is voorsitter, Ghünter Brits is Ondervoorsitter, Johanè van…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 11 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 11, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johanè van Aswegen 2. Christine van den Heever 3. Kayla Oosthuizen 4. Mandy…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 10 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 10, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johandri Tolmay 2. Ulrika van Lingen 3. Mikaela Scheepers 4. Valerie Coetzer 5.…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 9 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 9, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Lefran Smith 2. Louise Brummage 3. Darius Jacobsohn 4. Nathan Geldenhuys 5. Bianca…
Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 8 kwartaal 3
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 8, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Mininke Smith 2. Franchelle Jacoby 3. Minke Scheepers 4. Anè Claassens 5. Zanelle…
Hoërskool Adamantia se hoofleiers aan die woord
Tiaan Erasmus – Voorsitter (hoofseun) 2020 Wat is jou leierskapstyl? Ek is die tipe leier wat glo in lei deur voorbeeld (lead by example). Ek sal eerder sê, “Kom ons…
Hoërskool Adamantia: St John’s kerkparade en prysuitdeling
St John’s se jaarlike kerkparade en prysuitdeling het Sondag, 13 Oktober, plaasgevind. Hoërskool Adamantia se leerlinge het weer geskitter met hul prestasies. * Hoërskool Adamantia is nr 1 in die…
Hoërskool Adamantia: Oppie Tong Af
Woensdag, 3 Oktober, het Hoërskool Adamantia van Kimberley se redenaars-leerders vertrek na Pretoria om deel te neem aan die Oppie Tong Af Nasionaal finaal. Met trots kan ons sê dat…
Hoërskool Adamantia stel 2 nuwe onderwysers bekend
Hoërskool Adamantia in Kimberley, stel graag 2 nuwe onderwysers bekend, Meneer Gary Glass en Juffrou Samantha Jacobs. Spesiaal in Engels vir hul Engelse meneer: Born straight out of a 19th…
Hoërskool Adamantia Noodhulp-span presteer
Hoërskool Adamantia van Kimberley se noodhulp-span, Anet Steyn (kaptein), Tiaan Erasmus (onderkaptein), Morgan Keyser, Kayla Collins, Leanè van der Walt en Joshua Wilson het vanaf 28 tot 30 Junie aan…
Hoërskool Adamantia Landsdiens
Sestien lede van die D.S. Jacobs Landsdiensklub het tydens die vakansie die Landsdiens Provinsiale Kamp bygewoon in Warrenton by die Kultuuroord. Sewe van ons leerders is gekies om die Noord-Kaap…
Hoërskool Adamantia reik uit na aftree-oord
Die Mej. Addie-finaliste het hul gesamentlike gemeenskapsprojek by Ons Huis Aftree-Oord gedoen. Die meisies het heerlik saam met die inwoners gekuier en hul bedien met koffie, tee en kaasskons. Elke…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 12
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 12, vir die tweede kwartaal. 1. Jolene Botha 2. Will-Marie Langeveld 3. Joané Vosloo 4. Chaney Visser…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 10
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 10, vir die tweede kwartaal. 1. Johandri Tolmay 2. Ulrika van Lingen 3. Barend Claassens 4. Anet…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 11
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 11, vir die tweede kwartaal. 1. Johané van Aswegen 2. Kayla Oosthuizen 3. Christine van den Heever…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 9
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 9, vir die tweede kwartaal. 1. Louise Brummage 2. Lefran Smith 3. Beukes Mihi 4. Darius Jacobsohn…
Hoërskool Adamantia Top 10 Akademiese presteerders Gr 8
Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 8, vir die tweede kwartaal. 1. Mininke Smith 2. Minke Scheepers 3. Franchelle Jacoby 4. Lilly-Anne Matthysen…
Hoërskool Adamantia by ATKV Redenaars 2019
Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het op 6 April aan die ATKV Redenaars eerste uitdunrondte deelgeneem te Laerskool Newton. VOORBEREID: Ané Claassens, Lefran Smith en Anke Vosloo…
Van Addies se Kombuis tot Naples, Florida
Tamzin Hewitt, oudleerder van Hoërskool Adamantia wat in 2017 gematrikuleer het, is tans ’n student by die F.B.I (Food and Beverage Institute) kookskool in Bloemfontein. Sy het haar “Hot Kitchen”…
Hoërskool Adamantia presteer by Noodhulp kompetisie
Hoërskool Adamantia, Kimberley, het Saterdag, 6 April aan die Noodhulp-Streekskompetisie deelgeneem. Hulle het ‘n eersteplek behaal en is gekies om in Julie in Johannesburg aan die Nasionale kompetisie deel te…
Hoërskool Adamantia rugbyspeler 1ste Prins van Sportweek kompetisie
Dylan Habib, een van Adamantia se rugbyspelers, is tydens die sporttoer in Mosselbaai gekroon as 1ste Prins van die Mnr. & Mej. Sportweek kompetisie. Elke skool kon vir elke sportsoort…
Hoërskool Adamantia: personeel-nuus
Hoërskool Adamantia van Kimberley wens Anri Ferreira, Fisiese Wetenskappe juffrou, geluk met haar verlowing aan haar boerseun, Michiel Jacobs. Al die Addies wens hul baie voorspoed en geluk toe.
Hoërskool Adamantia Matriekafskeid
Hoërskool Adamantia in Kimberley het Dinsdag-aand, 12 Maart hul Matriekafskeid by die Horseshoe Inn in Kimberley gehou. Die tema was Enchanted Forest en die matrieks het sommer baie spoggerig gelyk!…
Hoërskool Adamantia bied Christo & Cobus Funksie aan
Hoërskool Adamantia van Kimberley se Mnr. & Mej. Addie-finaliste het op 2 Maart, ‘n dans en ‘steakete’ aangebied. Christo & Cobus Snyman was die gaskunstenaars vir die aand. Die geleentheid…











