)

Van Addies se Kombuis tot Naples, Florida

Tamzin Hewitt, oudleerder van Hoërskool Adamantia wat in 2017 gematrikuleer het, is tans ’n student by die F.B.I (Food and Beverage Institute) kookskool in Bloemfontein. Sy het haar “Hot Kitchen” voltooi in 2018 en 90% behaal in haar finale internasionale teoretiese eksamen en 85% vir haar praktiese eksamen. In 2019 voltooi sy haar “pastry” kursus.

Tamzin was by die 2018 Bloem Skou die Hoofkok by hul Restaurant. Die 15de September 2018 het hul kos voorberei vir die Springbokke tydens hul internasionale wedstryd in Bloemfontein. Sy was ook deel van ’n 3-dag funskie vir 1000 mense daagliks by die Sand du Plessis teater.

Tamzin is gekies as 1 van 6 landswye kandidate wat in Junie vetrek na Florida. Sy gaan haar praktiese jaar voltooi by die vyfster Internasionale Naples Hotelgroep.

Hoërskool Adamantia is werklik trots op hierdie oudleerder en wens haar alles van die beste toe op haar pad vorentoe!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal