)

Hoërskool Adamantia leerders skitter in Karate

Aiden Visagie, Darius Johnson  en CJ Jacoby

Drie van Hoërskool Adamantia in Kimberley se karatekas, Aiden Visagie, Darius Johnson en CJ Jacoby het Saterdag, 9 Mei, aan die Zanshin E-toernooi deelgeneem. Die studente moes videos van hul katas per whatsapp stuur en dit is dan deur 5 instrukteurs/beoordelaars beoordeel. Dit was die 1ste toernooi van sy soort in Suid-Afrika.

Aiden Visagie het 1ste plek behaal en CJ Jacoby 2de plek vir seuns 16 jaar wit tot pers belt.

Darius Jacobsohn het 2de plek behaal vir seuns 14 – 15 jaar wit tot pers belt.

Baie geluk! Addies is baie trots op elkeen van hierdie seuns.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal