Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley is verkies tot
die Hotelraad vir 2020:
Graad 12: Ghünter Brits (Hoofleier), Kayla Oosthuizen (Hoofleier), Tiaan Erasmus, Valentino Myburgh, Chamon Olyn en Joleigh Pieterse
Graad 11: Felicia Abrahams, Karen Brits, Zanlie le Grange, Valencia Tiger, Mitch Treurnich en Megan van Schalkwyk
Baie geluk aan hierdie leerders met hul verkiesing tot die Hotelraad vir 2020!