)

Hoërskool Adamantia presteer by Noodhulp kompetisie

Hoërskool Adamantia, Kimberley, het Saterdag, 6 April aan die Noodhulp-Streekskompetisie deelgeneem. Hulle het ‘n eersteplek behaal en is gekies om in Julie in Johannesburg aan die Nasionale kompetisie deel te neem.

Die span is Anet Steyn (kaptein), Tiaan Erasmus (onderkaptein), Morgan Keyser Kayla Collins en Leané van der Walt.
Claudine March (korporaal) en Joshua Wilson (junior cadet).

Onderwysers: Mev. Rheeder en Mev. Voigt

Baie geluk aan hierdie span.

Harde werk word beloon.

Foto vlnr: Tiaan Erasmus, Mev. Voigt, Kayla Collins, Mev. Rheeder, Joshua Wilson, Claudine March, Leane van der Walt, Anet Steyn en Morgan Keyser

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal