Vlnr: CJ Jacoby, Tristen Owen, Aiden Visagie, Darren Uithaler, Darius Jacobsohn en Valencia Tiger
Hoërskool Adamantia in Kimberley was op 26 Oktober gasheer vir die Kensho Satori Open Challenge . Adamantia se karatekas het puik presteer en het die volgende medaljes verower:
Aiden Visagie – goud vir kumite, brons vir kata en brons vir unison kata CJ Jacoby – brons vir kata en brons vir kumite.
Valencia Tiger – silwer vir kata en silwer vir kumite
Darius Jacobsohn – silwer vir kata, brons vir kumite en brons vir unison kata
Darren Uithaler – goud vir kata, silwer vir kumite en brons vir unison kata;
Tristen Owen – brons vir kata en brons vir kumite
Baie geluk aan elkeen van hierdie karate-leerders!