Jessica Fourie, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het aan die jaarlikse ATKV Junior Afrikaanse Olimpiade deelgeneem en het baie goed presteer. Jessica, wat in die Afrikaans Addidionele Taalafdeling deelgeneem het, het ‘n gesamentlike 2e posisie in die provinsie behaal.
Baie geluk, Jessica!