)

Hoërskool Upington Besigheidsliga weer ʼn groot sukses!

Agter vlnr: Salmon Beukes, Albru Bruwer, Nielbert Kitching en Altus van den Heever,

Voor vlnr: Jaco Beukes en AW Duvenhage

Hoërskool Upington se tweede Besigheidsliga-Kriekettoernooi het op Vrydag, 20 September begin. Agt besighede het spanne ingeskryf waar elke span oor 5 Vrydae gespeel het. Vrydag, 25 Oktober,was die finale rondte waar elke span uitgespeel het vir ʼn posisie om ʼn prys te wen.

Hier kon die besighede ʼn bietjie ontlaai van alle spanning. Min dinge is so lekker soos ʼn vuurtjie, ʼn biertjie en ʼn paar lopies op die koop toe. Saam met die pret is die manne van die “seuns” geskei en het Upington Toyota met die beker weggestap.

Baie dankie aan die volgende besighede wat deelgeneem het: Motolek, Upington Volkswagen, Walkers’s Midas, Intertekens, Nel en Vennote, Karsten Boerdery, Hudson Transport en Upington Toyota.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal