Hoërskool Adamantia, Kimberley, is trots op hul Top 10 akademiese presteerders, in graad 10, vir die tweede kwartaal.
1. Johandri Tolmay
2. Ulrika van Lingen
3. Barend Claassens
4. Anet Steyn
5. Anke Vosloo
6. Felicia Abrahams
7. Milliam Tatyia
8. Abigail Legoashe
9. Willem Esterhuizen
10. Valerie Coetzer