)

Hoërskool Adamantia: St John’s kerkparade en prysuitdeling

St John’s se jaarlike kerkparade en prysuitdeling het Sondag, 13 Oktober, plaasgevind. Hoërskool Adamantia se leerlinge het weer geskitter met hul prestasies.

* Hoërskool Adamantia is nr 1 in die streek vir noodhulp.
* Joshua Wilson kry sy rang as JCO.
* Tiaan Erasmus kry sy rang as Korporaal.
* Tiaan Erasmus word aangewys as die beste kadet in die streek.
* Juf Ada Rheeder kry ‘n sertifikaat vir lang en getroue diens by St John’s.

Baie geluk Addies, julle maak die skool trots!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal