)

Laerskool Outeniqua atlete presteer

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op die puik prestasies van hul atlete wat tydens die Sirkel A-byeenkoms fantasties presteer het.

(Foto bo links:) Rowan Mafutu met ‘n blitsige tyd van 11.69s in die 100m en 18.35s in die 150m vir seuns 0/12. Albei hierdie tye is nuwe rekords.

(Foto bo regs:) Truspé Schoeman behaal ‘n eerste plek in die 800m vir seuns 0/13 met ‘n goeie tyd van 2min 27.5s.Foto 3: Anika Pretorius, 0/11, hardloop die 80m en behaal ‘n 2de plek met 11.81s en ‘n 1ste plek in die 70m hekkies met ‘n tyd van 13.65s.Foto 4: Migail Barnard behaal ‘n 1ste plek vir seuns 0/13 in die 80m hekkies, met ‘n goeie tyd van 12, 84s.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal