Hoërskool Punt van Mosselbaai se atlete het op Saterdag, 2 Februarie, aan die Mosselbaai se Streeksbyeenkoms deelgeneem.
Hierdie atlete het puik presteer en het 16 nuwe rekords aangeteken:
D o/19 Driesprong – Andrea KOMMER
S o/17 800m – Stefan FOURIE
D o/15 800m – Jandri SNYDERS
D o/19 800m – Jana RELIHAN
D o/16 200m – Anika BEUKES
D o/19 200m – Danelle HUMAN
S o/15 Spiesgooi – Jordan JAARS
D o/15 Verspring – Anika BEUKES
S o/14 1500m – HJ NELL
D o/15 1500m – Jandri SNYDERS
S o/14 400m – Lee WILDEMANS
D o/15 Spiesgooi – Anika SNYDERS
D o/15 100m – Anika BEUKES
D o/19 Verspring – Andrea KOMMER
D o/19 100m – Danelle HUMAN
S o/17 Driesprong – Girard SEPTEMBER
D o/19 400m – Danelle HUMAN
Die Punt-atleet met meeste punte op die ASA Tabel is Lara Lubbe, 300m Hekkies D o/14 (805 Punte)
Punt spog met die volgende medaljes:
Goud: 60
Silwer: 32
Brons: 14
Foto bo: Lee Wildemans