Die nuwe Gr 4’s by Laerskool Outeniqua in George is baie opgewonde om 2019 in die “groot skool” aan te pak.
Dit is almal van hulle se eerste jaar in ons skool, aangesien Outeniqua se klasse eers by Gr 4 begin.
)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…