Dit is ‘n tradisie by Hoërskool Punt in Mosselbaai om elke jaar die graad 8-leerders as “Gorries” te verwelkom deur die dag voor die skool begin, ‘n Gorrie-dag te hou.
Tanya de Kock, reeds ‘n paar jaar direk betrokke by die emosionele welstand van alle Punt-leerders as lewensafrigter, het vanjaar haar goeie vriend Wian Vos by die Gorries betrek.
Video bron: https://www.mosselbayadvertiser.com