Laerskool Outeniqua in George is baie trots op Zencke Gerber en Karah Morkel wat albei onderskeidings behaal het in hul Rockschool musiekeksamens.
Die instrumente waarin hulle presteer het was elektriese kitaar (Zencke) en dromme (Karah).
Foto: Zencke Gerber (links) en Karah Morkel (regs)