Outeniqua Laerskool, George, se hokkie-afrigters het geborgde hemde ontvang van Supa Quick, George. Outeniqua bedank hulle vir hierdie pragtige hemde.
Voor v.l.n.r.: Jeanne-Marie Mahne en Erika Smit
Middel vlnr: Mélony Kitching, Lee-Anne Olivier en Selma Janse van Rensburg
Agter vlnr: Biancha de Koker, Dewald Adendorff, Waldo Erasmus, Raymond Bartie en Oeloff Badenhorst (Supa Quick)