Agt studente is tans besig met hul internskap by Laerskool Outeniqua in George
(Foto): Voor v.l.n.r.: Erin Joubert, Dhana Loppmow, Kara-Lee Hayes en Jamie-Lee Thackray
Agter v.l.n.r.: Tiaan Oberholster, Louis van der Merwe, Waldo Erasmus en Ruan Barnard