Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua
Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua het die SWD verteenwoordig by die Wes-Kaap Padfiets Jeugkampioenskappe. Sy verower 2 brons, 3 silwer en 1 goue medalje en verwerf haar Wes-Kaap kleure.
Deon Neethling van Laerskool Outeniqua het die landswye Woolworths kompetisie gewen
Deon Neethling van Laerskool Outeniqua het die landswye Woolworths kompetisie, “Imagine a Waterless World” gewen. Hy het ‘n koopbewys van Woolworths gewen asook ‘n watertenk wat by Laerskool Outeniqua geinstalleer…
Mandi van Rooyen van Laerskool Outeniqua wen goue medalje
Baie geluk aan Mandi van Rooyen van Laerskool Outeniqua wat ‘n goue medalje tydens die SA Hip Hop Danskompetisie verower het. Mandi gaan ook aan die Wêreldkampioenskappe in Amsterdam deelneem.
Landsdiens nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua
Tydens die Suid-Kaap Landsdiens se streekskamp is Robin Welman en Mandi van Rooyen gekies om Suid-Kaap te verteenwoordig in Desember. Baie geluk!
Laerskool Outeniqua skenk hulle opbrengs aan Instituut vir Dowes
Die leerders van Laerskool Outeniqua in George, het die opbrengs van hul Civviesdag aan die Nasionale Instituut vir Dowes geskenk. Hier verskyn die hoofleiers, Caro Giliomee en Marcel Strydom saam…
Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua wat eerste plek behaal het in die Top Tien SA (Euro Trampolien). Sy is nou die junior kampioen in SA vir Euro…
Laerskool Outeniqua se leerlinge besig om probleme te probeer uitsorteer.
Stephanie Kolbé (voor) en Lizanne Pretorius (agter) van Laerskool Outeniqua probeer om uit te sorter hoe ‘n tangram werk tydens die AMESA Wiskunde Pretdag by Laerskool Outeniqua
Laerskool Outeniqua Netbal nuus
Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Outeniqua wat in die Eden 0/11-netbalspan opgeneem is: v.l.n.r. Jayda van Antwerp, Tumelo Tlali en Mia Buxmann,
Laerskool Outeniqua skole nuus
Miré de Waal en Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua is druk besig om Wiskunde probleme op te los tydens die AMESA Wiskunde Pretdag vir Gr 4-5 wat op Vrydag, 5…
Laerskool Outeniqua open hulle splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Laerskool Outeniqua het behoorlik die koppe laat draai tydens die Hoërskool Outeniqua se Wear Art vertoning met die opening van hul splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.…
Laerskool Outeniqua – Netbal nuus
Die trotse netbaldogters, Roby Hector, La’Rochelle van Blerk, Maroné Swart, Krisné Jordaan en Abigail Olivier, Tumelo Thali, Jayda van Antwerp, Mia Buxmann, Charise Spangenberg en Juanette Spangenberg van Laerskool Outeniqua…
Laerskool Outeniqua Muurbal Nuus
Baie geluk aan Ian de Jager van Laerskool Outeniqua in George wat die SA-muurbal plattelandspan no.1 A-afdeling behaal het. Ons hou hierdie kranige muurbal-speler van Outeniqua met groot belangstelling dop.
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers wat ingesluit is in die Eden Skole skaakspanne. Reneé Badenhorst, Aiden Wolmarans, Wilco Coetsee, RC Coetzee, Juanette Spangenberg en…
Laerskool Outeniqua skole nuus
Geluk aan Dorathea Smith en Sirah Visagie wat deelgeneem het aan die George Edublox Kunskompetisie. Dorathea het ‘n 3de plek behaal en Sirah ‘n 2de plek.
Laerskool Outeniqua nog Kuns nuus
Tayla Schroeter, ‘n graad 6 leerder van Laerskool Outeniqua was aangewys as wenner in die Kids Creation Studio se Kunskompetisie vir ouderdom 12-15 jaar.
Laerskool Outeniqua Kuns nuus
Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die Kids Creation Studio Kunskompetisie. Hulle het in die ouderdomsgroep 9-11 jaar deelgenem. v.l.n.r. Emmie Wannenburg (3de), Lizanne Pretorius ((2de) en…
Laerskool Outeniqua ontvang nuwe skeidsregtertruie wat deur Living Brands geborg word.
Laerskool Outeniqua ontvang nuwe skeidsregtertruie wat deur Living Brands geborg word. Op die foto oorhandig Innis Erasmus (Direkteur van Living Brands) een van die truie aan mnr Johan Smit (skoolhoof)…
Laerskool Oueniqua met Rugby nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Laerskool Oueniqua se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg. Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit…
Laerskool Outeniqua se eie kunstenaar
Tydens Woolworths se landwye kunskompetise, “Imagine a Waterless World”, is Deolin Neethling van Laerskool Outeniqua aangewys as die wenner van Gr 1 tot Gr 12. Dit is voorwaar ‘n puik…
Laerskool Outeniqua tweekamp nuus
Baie geluk aan die volgende tweekamp-atlete van Laerskool Outeniqua wat in die SWD-span opgeneem is. Hulle neem op 8 April in die Paarl aan die SA kampioenskappe deel. v.l.n.r. Emma…
Laerskool Outeniqua is trots op Rowan Mafutu
Baie geluk aan Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe…
Laerskool Outeniqua – Graad5 kamp
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Jannis Vermeulen van Laerskool Outeniqua geniet die hindernisbaan tydens die Gr 5-kamp by De Hoek. [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Lila Theunissen en…
Laerskool Outeniqua – Muurbal
Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het: v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse (Eden A), Tiané Goosen (Eden Ontwikkeling), Megan Terblanche ( Eden…
Laerskool Outeniqua – Redaksie nuus
By Uniqua van Laerskool Outeniqua word toekomende joernaliste en skrywers van vroeg af geinspireer om hul talente te gebruik. Die Uniqua word twee keer per jaar gepubliseer en die redaksie…
Valentyns-Atletiekdag by Laerskool Outeniqua
Op 14 Februarie is die jaarlikse Valentyns-Atletiekdag, geborg deur Nashua, by Laerskool Outeniqua gehou wat vir groot opwinding en puik resultate gesorg het. Daar het elf skole deelgeneem en een…
Outeniqua Primary School – SWD Biathlon team.
Congratulations to the following learners who were selected for the SWD Biathlon team. f.l.t.r. Christian Hattingh (SWD A u/13), Abigail Olivier (SWD B u/13), Cherise Spangenberg (SWD B u/11) and Emma Lutsch…
Laerskool Outeniqua vier Valentyns dag.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die leerders van Laerskool Outeniqua, tydens die jaarlikse Mnr en Mej Valentynskompetisie, is getooi in die kleur van liefde. Hierdie geleentheid is gelei deur Aaron…
Laerskool Outeniqua hou Waatlemoenfees!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Laerskool Outeniqua in George se graad 4’s het hulle gate uit geniet by die jaarlikse waatlemoenfees wat deur die prefekte…








