Ons 1ste Netbalspan het die naweek ‘n heerlike verassing gekry toe ‘n beplande “spanbou” naweek tot hul groot verbasing eintlik ‘n beplande toernooi was.   Die Loerie-toernooi is deur Wittedrift aangebied.

Die meisies het briljante netbal gespeel en die volgende “soete” oorwinnings behaal:
Punt wen 23-0 teen Knysna, 9-8 teen Outeniqua, 16-6 teen Langenhoven Gimnasium, 23-3 teen Wittedrift en 8-0 teen Langenhoven.
Baie geluk aan ons spelers en afrigters!!

Foto aangeheg:  Links onder paal vir Punt:  Zani Fourie

Regs op verdediging vir Punt:  Anja Schwim

Dit was geneem tydens die wedstryd teen Knysna.

Become a Sponsor