)

You are sponsoring

Hoërskool Punt O/19A-Netbal

Ons 1ste Netbalspan het die naweek ‘n heerlike verassing gekry toe ‘n beplande “spanbou” naweek tot hul groot verbasing eintlik ‘n beplande toernooi was.   Die Loerie-toernooi is deur Wittedrift aangebied. Die meisies het…