Die volgende hokkiespelers van HSDA word in die onderskeie Plattelandspanne opgeneem.
GAZELLE: Sonja Geel 0.18; Charlene Vissser 0.18, Salvanie Manuel 0.18
0.16 -Surina le Roux; Ané Fourie; Anlie Human; Carlo Roberts.
Baie geluk aan hierdie spelers. Hulle gaan die Junievakansie in Bloemfontein aan die interprovinsiale toernooi deelneem.
Become a Sponsor