Punt se o/17-netbalspan het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Hermanus deelgeneem.

Hulle het hul wedstryde as volg gewen:

Punt wen Brackenfell 19-3

Punt wen Girls High 13-10

Punt wen Bloemhof 21-7

Hulle dring dus nou deur na die Nasionale Kampioenskappe wat vanaf 4 – 6 Augustus 2017 in Boksburg sal plaasvind.

Foto

Agter vlnr:  Anja Schwim, Charlene Johnson, Tarryn Burger, Winona Huisamen, Zani Fourie

Voor vlnr:  Sanchia-Lee Barnardo, Juanic Alberts, Elrize Moolman

Become a Sponsor