
Hoërskool Upington se 0/15 Fast5 netbalspan het op 3 en 4 Oktober aan die SA’s Skole Fast5 toernooi in Boksburg deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en slegs 1 van hulle wedstryde verloor. Hulle verower daarmee n silwer medalje op die toernooi.
Baie geluk aan hierdie leerders. Ons is baie trots op julle.
Op die foto bo:
Agter: Liché Prinsloo, Cleo Minnaar, Janice Avenant, Juf C Esterhuizen, Lorraine Groenewald, Lara-Mari Geldenhuys, Berna Kilian
Voor: Beryl Ndhlovu, Di-Marie Visser
Become a Sponsor