)
St Andrew’s learner selected for Eastern Gauteng u14 A Indoor Netball team

Chabu Kambafwile from St Andrew’s School for Girls, selected for Eastern Gauteng u14 A Indoor Netball team. On the photo above: Congratulations to Chabu Kambafwile, a grade 8 pupil from…

Nelspruit Hoërskool Program vir die Week

Die program vir Nelspruit Hoërskool vir die volgende week is as volg:

Uitslae: Tuks-reeks Hoërskool Nelspruit vs EG Jansen 10 Maart 2018

Die wintersportspanne van Hoërskool Nelspruit het op 10 Maart 2018 teen EG Jansen kragte gemeet in

PUK 16 Wedstryd Uitslae – Hoërskool Piet Retief vs Volksrust

Tydens ‘n buitengewone koue en reënerige dag, maar met groot opgewondenheid, het albei skole die

Errie-netbal geniet kursus!

Dorette Badenhorst, welbekende afrigter en speler in netbalkringe, het vir ‘n paar dae die netbaldogters

Erries speel wintersport teen Affies en Ben Viljoen

Hoërskool Ermelo se dogters het Saterdag, 10 Maart 2018 te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen

CHS netbal vaar goed by Gill Netbalfees

Hoërskool Cradock se o.19A-netbalspan het op 10 Maart 2018 aan Gill Kollege se Netbalfees te

Uppies Netbal begin seisoen goed

Hoërskool Upington se netbal het Saterdag 3 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark sportdag deelgeneem. Die spanne het teen sterk kompetisie te staan gekom en hulle goed van hulle taak gekwyt.…

Hoërskool Ligbron, Ermelo, se sportspanne presteer teen Wilgers

Die rugby-, netbal- en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag,

Uppies speel Netbal teen Diamantveld

Hoërskool Upington het die naweek van 9 en 10 Maart met 7 netbalspanne aan die jaarlikse Diamantveld Sportdag deelgeneem. Die uitslae was as volg:   0/14 B verloor Diamantveld 0/14B…

Piet Retief v/s Ferrun High competed in rugby, hockey netball & chess

Piet Retief High School played against Ferrum High School from Newcastle, KZN on 3 March at the Piet Retief

Annual Netball Festival – St Andrew’s School for Girls, Bedfordview

St Andrew’s School for Girls, a leading girl’s school in South Africa since 1902, has a proud tradition of

Leerder van Hoërskool Robertson in Premier League Netbalspan

Emma Du Preez, ‘n leerder van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Premier League Netbalspan

Hoërskool Noord-Kaap Netbal-uitslae by Fichardpark Sportdag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-6.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Hoërskool-Noord-Kaap-Netbal-uitslae-by-Fichardpark-Sportdag-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se Netbaldogters woon afrigtingskliniek by

Hoërskool Langenhoven se netbaldogters het vanaf 26 – 28 Februarie 2018, ‘n afrigtingskliniek by die skool bygewoon, wat aangebied was deur Mev. Burta de Kock, voormalige Protea-afrigter. Mev. Burta de…

HTS Ligbron beklink eerste superreeks

Die winter-sportspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 3 Maart 2018, teen

Uppies ken hul netbalreëls

Op Woensdag, 21 Februarie, het 5 van Hoërskool Upington se Netbal-afrigters tesame met 4 senior speelsters ‘n vlak 1 en 2 skeidsregterskursus bygewoon. Die kursus is aangebied deur wêreldbekende skeidsregter,…

Oud-Nellie-netbalspeelsters presteer by Maties en Pukke

Vier oud-eerstespan-netbalspeelsters van Hoërskool Nelspruit presteer tans by Maties sowel as die

St John’s Girls selected for Action Netball Teams

Seven St John’s D.S.G. girls, Pietermaritzburg, were selected for KwaZulu-Natal Inland Action Netball

Roodshow Elize Kotze Coach the Coach

You are invited to the roadshow with Elize Kotze.  Coach the coach. Date:  7 March 2018 Region: Mpumalanga School: Hoërskool Nelspruit Nelspruit Time:  14:00 – 18:00 Cost:    R450.00 per coach…

Kelsey-Erin Gems shine in National Netball Championships

Kelsey- Erin Gems, a grade 11 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, took part in the Junior

Marné verteenwoordig BCVO met netbal in London

Marné de Jager , ? leerling van CVO Gromar in Groblersdal, is een van BCVO se eerste dogters wat in

Bianca Francis  van Ligbron gekies vir Gazelle Fast Five Bokkiespan

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op Bianca Francis wat gedurende verlede week

Adunaike Herling van Hoërskool Langenhoven ontvang trofee vir beste prestasie in skoolsport

Adunaike Herling, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand die Christie Coetzee trofee vir die beste prestasie in ‘n skoolsport ontvang. Adunaike…

Affies se o/15-netbalspan gekroon as SA-kampioene

Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se o/15-netbalspan sluit die Kay Motsepe netbaltoernooi

Wintersport Big Bash vol pret vir die Erries!

Op Donderdag, 19 Oktober 2017, het Hoërskool Ermelo se leerders

Nelspruit o/17 Netbalspan wen Integrated School Challenge

Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff wat die naweek aan

Hoërskool Upington vaar goed in “Fast 5” Netbal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die 0/17A “Fast 5″ netbalspan het die afgelope vakansie, vanaf 2-3 Oktober , aan die SA-skole Kampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. Die span het bewys Uppies-netbal kan ook…

Netbal Five Fast

Baie geluk aan ons o/15 netbalspan, van die Hoërskool Bastion, wat aan die Five Fast reeks

Uppies kán Netbal speel!

Vanaf 5-7 Oktober het Hoërskool Upington se o/15 A netbalspan aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem in Vanderbijlpark. Die top 2 spanne uit elke provinsie het meegeding om die top posisie…

Errie ingesluit in SA-bokkiespan

U-lene Nortje van Hoërskool Ermelo, het vanaf 3 tot 7 Oktober 2017 aan die Bokkies Fast 5

Ses van Hoërskool Punt se netbalspelers toer na Skotland

Ses van HSP se netbalspelers is in die Arthur Johnson Sportweek-netbalspan wat vanaf 30 September tot 10 Oktober 2017 na Skotland toer, ingesluit. Hulle is: Voor vlnr: Juanic Alberts en…

Hoërskool De Aar Interskole teen Cradock

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool De Aar Interskole teen Cradock op Cradock [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] RUGBY  eerstespan Saterdag het HSDA teen H/s Kathu kragte gemeet.…

Laerskool Outeniqua borge nuus

Die netbalafrigter/skeidsregters van Laerskool Outeniqua het baie professioneel gelyk in hul hempies wat deur Deon Grobler en Elmien Grobler van Oasis Water geborg word. V.l.n.r. Elmien Grobler, Marie Wolmarans, Karin…

Hoërskool Upington se o/15 netbalspan presteer

o/15 NETBAL : NOORD-KAAP PROVINSIALE – KEY MOTSEPE UITSPELE Tydens die afgelope naweek van 26 Augustus het Uppies se  o/15 A netbalspan aan die provinsiale uitspele te Kuruman deelgeneem. Die…

Brackenfell High Netball news

Well done to Brackenfell High’s u/18 girls’ team who finished a well-deserved third at the Western Cape Top Schools Tournament in Worcester.

Hoërskool Upington vaar goed in Netbal Kampioenskappe

Netball is Life, everything else is just a game. Die O/17A netbalspan het gedurende die naweek van 3 tot 6 Augustus 2017 aan die S.A. Top Hoërskole Netbal Kampioenskappe in…

Hoërskool Punt se Interskole het plaasgevind op Oudtshoorn

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”10233,10234,10235″ fullwidth=”off” posts_number=”3″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Na afloop van die interskole wat…

Hoërskool Noordkaap 0/16A Netbalspan wen hul liga

Hoërskool Noordkaap in Kimberley se 0/16A Netbalspan het hul Frances Baardliga gewen en word ook as wenners vir die Noord-Kaap Provinsies gekroon. Hulle het gaan deelneem aan die SA Skolekampioenskappe…

Hoërskool Punt se 1ste Netbalspan

Eerste Netbalspan Foto is verskaf deur Y-Africa Photographers. Agter: S BARNARDO, A SCHWIM, ME E NEL (AFRIGTER), W HUISAMEN, Z FOURIE Voor: T BURGER, C JOHNSON,MNR J BESTER (SKOOLHOOF), E…

Netbal nuus – Hoërskool Punt

Netbal tellings na afloop van ons wedstryde teen Despatch. Die wedstryde is op 12/8/2017 by die Van Riebeeck stadion gespeel. Punt se tellings eerste o/14A 13 – 25 o/14B 7 – 11…

PUNT-NETBAL WEN BRONSMEDALJE BY SA HOERSKOLE NETBALKAMPIOENSKAPPE IN BOKSBURG

Aangeheg ‘n foto (met die medaljes om die nek) van hierdie yster-girls van ons: Agter vlnr:  Anja Schwim, Zani Fourie, Elrize Moolman, Me. Elna Nel (afrigter), Winona Huisamen en Sanchia-Lee…

Hoërskool Upington se Interjol 2017 breek aan

Die GROOT week het aangebreek – Groot Interjol 2017 is hier! Die week word gekenmerk deur sport en ook baie “sports”. Alle aktiwiteite van Saterdag vind op Hoërskool Upington se…

Uppies netbal leerder presteer

Na afloop van die onderskeie proewe is Cleo Minnaar van Hoërskool Upington gekies vir die 0/16 Diamante span wat die Noord-Kaap verteenwoordig het by die SA toernooi in Durban gedurende…

Hoërskool Strand Netbal nuus

‘n Oudleerder van HS Strand, Anso Kemp, het ‘n internasionale skeidsregtersgradering behaal. Anso Kemp het in 2009 haar NSA A-gradering ontvang. Vanaf hierdie datum het sy gereeld finale van SA…

Hoërskool Jan van Riebeeck – Geluk aan Amy Atkins

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Baie geluk aan Amy Atkins (onder, middel) wat pas verkies is tot die SA o.17-Netbalspan! [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Uppies Netbal na SA’s

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image 2de” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/07/Netbalspanne-van-Uppies-2.jpg” alt=”Uppies Netbal na SA’s” title_text=”Uppies Netbal na SA’s” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left”…

Hoërskool Noord-Kaap Netbal nuus vir die 2de kwartaal.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text 0/18 Noord-Kaap Provinsiale Span” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]  0/18 Noord-Kaap Provinsiale Span Bernice Botha [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Netbal 18 Spelers…

Hoërskool Upington Netbal Provinsiaal

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die volgende dogters is ingesluit in die onderskeie Noord-Kaap Netbalspanne wat in die Julie vakansie aan die onderskeie nasionale toernooie gaan deelneem. Mev Kotzè en…

Hoërskool Robertson Netbal nuus

Netbal: Skeidsregtersgradering Michelle Burger (Links) en Emma Du Preez (Regs) van Hoërskool Robertson het hul passie vir netbal tot die volgende stap geneem. Ons is baie trots op hierdie twee speelsters wat…