)

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal se Netbaldogters woon afrigtingskliniek by

Hoërskool Langenhoven se netbaldogters het vanaf 26 – 28 Februarie 2018, ‘n afrigtingskliniek by die skool bygewoon, wat aangebied was deur Mev. Burta de Kock, voormalige Protea-afrigter.

Mev. Burta de Kock en twee aanbieders (Crinum-spelers; die Cheetas van netbal!), het die leerders en afrigters nuwe vaardighede en tegnieke aangeleer. Die kursus was ‘n reuse sukses en elke Dassie het met nuwe vaardighede en kennis huis toe gestap!

Mev. Burta de Kock is ‘n ongelooflike inspirerende afrigter en het alle fasette van ‘netbalwees’ saam met haar twee aanbieders hanteer.

Hoërskool Langenhoven wil die span Kovsie-afrigters hartlik bedank, maar wil ook graag baie dankie sê vir Charlene Cronje vir die verblyf van die afrigters, wat die kliniek se reëlings vergemaklik het.

Op die foto verskyn voor, van links: Nicole Claassen, Adunaike Herling, Leané Pottas, Burta de Kock, Iné Lourens, Elana van Zyl en Alicia Sambo.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal