)

Hoërskool Langenhovenpark, Riversdal, maak harte oop vir Community Animal Rescue

“Elke persoon het die vermoë en verantwoordelikheid om daagliks ‘n positiewe impak te maak”. Dasse se Leerlingraad van 2018 het hulle harte oopgemaak  vir CARS (Community Animal Rescue) en het leerders aangemoedig om vir behoeftige diere kos skool toe te bring.

CARS is ‘n nie-winsgewende organisasie wat uit vyf lede bestaan. Hulle visie is om katte en honde te steriliseer, om inentings te doen en loop van huis tot huis om te sien waar hul behoeftige diere en mense kan help. Hulle leer ook die gemeenskap hoe om mooi na ‘n dier om te sien. Die organisasie kry befondsings deur donasies van die gemeenskap en deur ‘n fooi wat mense betaal as diere aangeneem word. Sandra Lotz, (voorsitter van CARS) kan by 0829621831 gekontak word vir enige navrae of skenkings.

Op die foto verskyn van links: Daniel Janse van Rensburg, Lourens van Vuuren, Remondo Februarie, Sandra Lotz (voorsitter van CARS), Robyn Learmonth (tesourier van CARS), Elrike Kleynhans en Anja du Toit tydens die oorhandiging.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal