)

Hoërskool Upington vaar goed in Netbal Kampioenskappe

Netball is Life, everything else is just a game.

Die O/17A netbalspan het gedurende die naweek van 3 tot 6 Augustus 2017 aan die S.A. Top Hoërskole Netbal Kampioenskappe in Boksburg by Hoërskool E.G. Jansen deelgeneem. Hier het dié span die geleentheid gehad om teen die room van die 9 provinsies in ons land mee te ding.

Ons is trots om te kan sê dat hierdie span algeheel 14de uit 21 skole by SA’s en 2 500 skole in die land geëindig het.

Hierdie span het slegs met vier doele teen die Goue medalje wenners in die O/17 afdeling (Potchefstroom Gimnasium) verloor.

Dit was `n besondere toernooi vir hierdie span en hulle sluit hul seisoen so op `n hoë noot af.

…soos die span se leuse vir die afgelope seisoen lei: If I believe in myself, we will become UNSTOPPABLE. Hierdie span het dit elke dag van die jaar uitgeleef en hard gewerk om hul droom as `n span te verwesenlik.

Sterkte met jul netbal loopbane vorentoe en mag elkeen van julle nog hoë hoogtes bereik.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal