)

Uppies Netbal begin seisoen goed

Hoƫrskool Upington se netbal het Saterdag 3 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark sportdag deelgeneem. Die spanne het teen sterk kompetisie te staan gekom en hulle goed van hulle taak gekwyt. Die uitslae was as volg:

0/14A:

Wen Welkom Gimnasium 13 – 5

Wen Jim FouchĆ© 11 – 8

Wen Oranje Meisieskool 11 – 10

0/15A:

Wen Fichardtpark 9 – 6

Verloor Oranje Meisieskool 11 – 17

0/17A:

Verloor Fichardtpark 10 – 11

Verloor Oranje Meisieskool 13 – 20

0/19A:

Verloor Oranje Meisieskool 16 – 25

Verloor Fichardtpark 23 – 28

Wen Eunice 30 – 26

Foto: Onder 14 A

Agter: vlnr
Amukelani Majebele
UviweĀ  Mbiza
Milize Symington
Monique Lombard
Uyathandwa Ncoko

Voor: vlnr
Jana Fourie
Janneke Engels
Bea Engelbrecht
LaRochelle Janse van Rensburg
Wilmarie Barnard

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal