)

Uppies se eerste rugbyspan blink uit

Die senterpaar van Hoërskool Upington se Eerste 15 het Saterdag, 3 Maart, uitgeblink teen Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein. Henro Kotze (k) en Harry Nell het die middeveld gedomineer. Goeie skrumwerk het die voorspelers momentum gegee. Johan Teessen en Venter Scholtz het uitgestaan op die losbal. Die span se verdediging en ‘commitment’ was van onskatbare waarde. Die span het Saterdag in die tweedespan truie gespeel en nie die pragtige Oranjetruie van die Eerstes nie, want hulle het gevoel hul moes eers die trui verdien. Wat `n mooi gebaar van sportmansgees van dié seuns!

Telling: Uppies (19) – Jim Fouché (10)

 

Foto:

Agter: Henru Ekkerd, Johan Jordaan, Harry Nell, Bradley Gous, Venter Scholtz, Wilco Visagie, Henro Kotzé (k), Hardie Koegelenberg, Marco van der Merwe, Kemp Kotzé (o/k), Michael Wessels.

Middel: Eldrin Engelbrecht

Voor: Maxwell Smith, Naiden Jaarts, Johan Teessen, Hermann Harper, Clemens Terblanche, PG Human.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal