Piet Retief High School played against Ferrum High School from Newcastle, KZN on 3 March at the Piet Retief grounds. Hockey, netball and rugby teams played their first game of the Puk 16. Both schools gave it their best from the moment of running onto the pitch shaking hands with their opponents. In the classrooms, chess brought mates together and set them on a journey to check their skills and tricks.
On the netball court possession of the ball was wrestled for by all means from jumps to runs. Every player did all they could to get the ball to the far ends of the court and loop it into the nets. On the hockey fields from dribbling to drawing opponents to all four corners of the field, players did their utmost best to have the ball clashed into the net. On the rugby pitch, rugby was redefined from a contact sport to a ācollisionā sport with every player using all the electrolytes they could get their hands on to shock their opponents.
The day ended with a few injuries, none serious. With ice packs and ointments, the wounded warriors will heal and get back to fighting for the glory and pride of their school. Special thanks to both schools for their cooperation and commitment.
RUGBY-uitslae
Die o/14A span van Piet Retief wen 40 ā 0.Ā Die kaptein, Duan Momberg het ān geelkaart gekry, maar die onder-kaptein Zander Coetzee het die span positief gehou.Ā Dubane Zungu was die voorspeler van die wedstryd en Zander Coetzee die agterspeler van die dag!
Die o/15A span van HoĆ«rskool Piet Retief wen 15 – 3. Hulle het die wedstryd op die verdediging begin, maar nadat die eerste drie deur die kaptein Deacon Pretorius gedruk is, was hulle onkeerbaar.
Die o/16A span van Piet Retief wen 55-0. Hierdie span het met ān briljante nuwe wedstrydplan op die veld gedraf. Vir Kaptein Leon du Toit was dit oor die algemeen ān mooi wedstryd.
Die 2de span van Hoƫrskool Piet Retief wen met 34-0. Kaptein Muzi Msibi en sy spelers wen die wedstryd oortuigend. Die Spangees is baie sterk onder hierdie manne!
HoĆ«rskool Piet Retief se eerste span het 20-12 verloor.Ā Twee pragtige drieĆ« is deur Alexander Smith en Rian Fourie gedruk. Armand Coetzee behaal sukses met ān moeilike doelskop. Sphe, the captain, is not dishearted at all: āIām only going to say ā expect the unexpected!ā
Hokkie
HoĆ«rskool Piet Retief se o/14A span wen 1-0: Die juniors toon belowende spel en wen ān moeilike wedstryd. Die kapteine Monique Lombaard wens Nonja Khoza geluk met ān fantastiese doel. Die speler van die wedstryd was LenĆØ Geyer
Die o/15A span het 2-0 verloor. Die span sien wel uit na die res van die seisoen. Die kapteine, Jenske de Villiers meen dat beter afronding in die sirkel die bal aan die rol sal sit. Die speler van die wedstryd was Zelda Kusel
Piet Retief se o/16A span het 4-1 geseƫvier oor die span van Ferrun High School. Die onder-kapteine Rize Brits is opgewonde oor die wen-telling. Hul afrigter, Alicia Giles se motivering en ondersteuning is baie werd! Die Speler van die wedstryd was Thobile Nhleko
Die tweede span het met 4 ā 1 gewen. Die Kapteine, Karien Du Toit is meer as tevrede met hierdie wen. Hierdie span is ān span om dop te hou. Die speler van die wedstryd was Karien Du Toit
HoĆ«rskool Piet Retief se eesrste span het ongelukkig verloor met 4-0. Die kapteine, ZunĆ©ldi Labuschagne, se leuse is āuithou sonder ophouā. Hierdie splinternuwe eerste span toon baie potensiaal en alles dui daarop dat hul van krag tot krag sal gaan. Ā Die speler van die wedstryd was Simphiwe Mnisis
Die seuns o/15A span het met 4-0 verloor. Met ān hou op die regterwang, het die kaptein Rudolph J.v.Vuuren, beslis een vir die span gevat!Ā Hulle verloor ongelukkig, maar is hy trots op die wyse waarop hierdie groep nuwelinge hul staal gewys het. No Pain, No Gain! Die speler van die wedstryd was Sikelela
HoĆ«rskool Piet Retief se seuns Ā eerste span hokkie het 3-0 verloor. Joshua Kritzinger, captain of the team, is realistic about the teamās lack in cohesiveness as they are a new team. With a little more practice ahead of them, he feels positive about a great season.Ā The loss will not bring them down. They honoured the goalkeeper Kerwin Du Pont with the man of the match title.
Netbal:
HoĆ«rskool Piet Retief se 0/14Aās wen 15-9. Kapteine AnzĆ©l Kuhn, is baie trots op hulle. Thabisile Mashabane verdien die speler van die wedstryd titel oortuigend!
Die o/14B-span het met 9-15 verloor.
Die 0/15Aās het met 14-7 gewen. Angel Dlamini, the captain confirms a well-deserved win. Creydt receives the well-deserved player of the match title!
Piet Retief se 0/15B span het verloor met 14-22.
Die o/16Aās wen met 23-7 ā Wernandi Swanepoel is baie trots op die oorwinning. Aphile Zulu verdien dan ook die speler van die wedstryd titel met haar uitmuntende spel.
Die o/16Bās het verloor met 7-8
Die Tweedes verloor met 11-20: Eldah Chanza explains that after a great start-off by High School Piet Retief, the opponents made a comeback in the second half. The teamās motto is āTeamwork makes the dream workā.Ā Aphiwe Mahlobo was the player of the match.