)

South Roots International het Woensdag 7 Maart by FUEL by HS Strand kom kuier

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/FUEL-FOTO-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text]

FUEL MAAK N VERSKIL

Mia Williams

Elke Woensdag, in pouse, bied FUEL die geleentheid aan om jou verhouding met die Here te verbeter deur verskillende lessies in daardie sessie in te pas.

Van alleen sit en stiltetyd hou, na saam werk in groepies, sowel as om optredes aan die skool bekend te stel soos diƩ wat op Woensdag 7 Maart plaasgevind het, maak FUEL opwindend.

Gedurende pouse het die skool ā€˜n groep mense gestuur wat vanaf Worcester kom, wat vir ons die boodskap van die Here oorgedra het op ā€˜n spesiale manier. Hierdie groep het die boodskap oorgedra deur dit uit te leef in dans en poĆ«sie.

Die groep het bestaan uit twee mans en drie dames en hulle het met die leerders van HoĆ«rskool Strand gepraat en die motivering gegee om te sĆŖ: ā€œJou omstandighede bepaal nie wie jy is nie.ā€

Daar is baie hartseer dinge met die leerders gedeel. Hulle het ook gesĆŖ hoe trots hulle is op hul groepie en het dit uitgebeeld deur tradisionele danse uit te voer. Hulle het ook saam as ā€˜n span gesing. Die liedjie was baie diep en almal kom lekker saam sing.

Alhoewel die kuiertjie baie kort was, het die leerders en die FUEL-onderwysers besluit dat dit nie die laaste keer sal wees wat hulle kom nie.

Hierdie groep het ook met ons gedeel dat hulle verlede baie erg was, maar dat hulle daaraan gewerk het en dit as motivering gebruik het om hul lewens suksesvol te maak. Hulle het ook vir die leerders gesĆŖ dat hulle trots moet wees op wie en wat hulle is, want die Here het jou gemaak vir ā€˜n rede. Hy het ook jou swakhede gegee, want Hy wil hĆŖ jy moet jouself kan handhaaf.

Hierdie groep het baie van die leerders aangeraak en hulle het ook n saadjie by die skool geplant. Hierdie simboliese saadjie verwys na hoe ons as mens besig is om te groei. Elke dag, as jy positiewe en negatiewe oomblikke het, sal jy besef dat dit deel is van die groeiproses.

Hopelik sal die hele skool die volgende byeenkoms bywoon, sodat ons saam as een skool kan groei.

 

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal